15 July and 22 July - Skillet _Making Workshop
Dis Canola tyd op Heidelberg. Elke jaar Augustus raak dit goudgeel om Heidelberg. Die landskap verander in prentjie mooi kleure wat elke kunstenaar op doek wil vasvang.
Op Saterdag 5 Augustus fasiliteer Louise Kluyts n Canola landskap dag kursus tussen die Canola op Heidelberg.
Kom stap saam in die Canola land.
Jy gaan leer om kunswerk te beplan.
Fotos te neem en te gebruik vir verwysingsraamwerk.
Hoe om diepte in landskappe te bewerkstelling,
Kleurgebruik, paletmes werk en komposisie.
Medium is Akrilies op doek. Prys sluit gebruik van kunsmateriale in.
Kursus is van 10 vm tot laatmiddag.
Vir meer inligting kontak
Louise Kluyts 082 378 4136.